Michelle Williams (aktrise)

Michelle Williams
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Michelle Ingrid Williams
Geboorte 9 September 1980 (1980-09-09)
Kalispell, Montana, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1993-
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Michelle Williams (gebore 9 September 1980) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Brokeback Mountain (2005), Blue Valentine (2010), My Week with Marilyn (2011), en Manchester by the Sea (2016).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy